Monday, August 30, 2010

Garth & Liesl - The Moon and Sixpense

Garth & Liesl het Vrydag 20 Aug by die pragtige moon & sixpense getrou.  Liesl was seker die stralendste bruid wat ek nog gesien het, Garth was 'n stylvole en aantreklike bruidegom. Geniet die foto's. (ek het meer as gewoonlik opgesit omdat ek nie my gunstelinge kon kies nie) Geniet julle wittebrood en kom veilig terug. H.













Liesl en die strooimeisies se grimering is gedoen deur Tyga Eyes







































Ek sit later meer foto's op van die onthaal en details.

No comments:

Post a Comment