Wednesday, July 28, 2010

Garth & Liesl

Ek is so bevoorreg om 'n ou skoolvriend en spanmaat se troufoto's hierdie jaar te neem.  Hier volg 'n paar foto's van Garth en Liesl se 'engagement-shoot' wat ons sondag gedoen het.  'n Baie spontane paartjie wat se liefde vir mekaar in die foto's deurskyn. Nog 'n paar foto's is op my fb-page (link onder op hierdie bladsy)

















1 comment:

  1. Anonymous28 July, 2010

    Baie Dankie! Die foto's is regtig stunning. Ons sien nou nog meer uit na die trou foto's
    Garth & Liesl

    ReplyDelete