Wednesday, May 26, 2010

Wow,  het ek nou hierdie shoot geniet saterdag.  Dit is darem maar ongelooflik hoe elkeen van ons, ons eie persoonlikheid het en hoe ons mekaar aanvul, of dit nou jou lewensmaat is of 'n goeie getroue vriendin.  Elkeen van hierdie meisies is pragtig en uniek, en ek het dit so geniet om hierdie spesiale vriendegroep af te neem. Julle was great, hoop julle hou van die foto's.











Hierdie foto het my R10 gekos. LOL














2 comments:

  1. Stunning... dankie baie man... (",)

    ReplyDelete
  2. Anonymous26 May, 2010

    Dankie Heidi! hierdie is rerig verby stunning!

    ReplyDelete