Wednesday, May 12, 2010

Heinz en Carmen

Hulle pas bymekaar soos koffie en "Cremora", soos winter en 'n wolkombers, soos die see en die sand, en dit sê ek nie net omdat dit my broer en my skoonsus is nie.  'n Perfekte paartjie soos hierdie sien jy nie elke dag nie.  Dankie julle ek het dit so geniet om julle af te neem , hoop julle hou van die foto's.  xxx



















1 comment:

  1. ::Heidi::
    Jou fotos is gorgeous!
    En jou "models" ;D is ook net so gorgeous!

    xoxo

    ReplyDelete