Wednesday, April 7, 2010

Gerrit & Yolanda

Teen Vrydagmiddag was ek redelik bekommerd oor die aanhoudende reen en donker wolke, maar saterdagoggend het pragtig aangebreek met nie 'n wolkie in sig.  Gerrit en Yolanda se troudag was 'n pragtige dag en ons kon die wonderlikste foto's neem.


Ek was mal oor Yolanda se skoentjies. Net reg vir 'n lang dag!

















































1 comment:

  1. ag landa, ek dink dis regtig baie mooi al is dit nou al lank terug verby. Coenie Viljoen

    ReplyDelete