Gewoonlik post ek net so 5 foto's van 'n shoot op my blog, maar hierdie shoot van Stefan en Rene was super fun en ek kan nie kies watter foto's om op te sit nie. Rene is so fotogenies en as 'n paartjie kan 'n mens duidelik die liefde sien blom, hulle was so gemaklik voor die kamera. Geniet die voorskou...
No comments:
Post a Comment