Ek is bevoorreg om vroeg volgende jaar Stefan en Helga se troufotos's te neem. Hier is 'n paar fotos van hulle "pre-wedding shoot". Ek is baie opgwewonde om hulle troue af te neem omdat hulle so 'n maklike paartjie is wat so openlik hul gevoelens vir mekaar wys - dit maak my lewe as fotograaf soveel makliker......
No comments:
Post a Comment