Hier volg 'n paar foto's van my vriende Richard en Chantel van der Westhuizen. Ek was so gelukkig om 'n paar spesiale oomblikke in hul lewe te kon afneem. Eerstens hul troudag by Thabong in Brakpan ......
Sy was regtig 'n pragtige bruid gewees.....
.......en toe die magie. Sy was een van die gelukkige vrouens wat 'geglow' het gedurende haar swangerskap
..... en toe hulle pragtige nuwe babaseuntjie..... klein Richard.
No comments:
Post a Comment