Saturday, August 22, 2009

1 Jaar oud!!!!!

Ek kan nie glo dat my kleinding al 'n jaar oud is nie. Wens ek kon net die tyd laat stilstaan. Soos my ma altyd se: Wanneer jy al jou kinders nog onder een kombers kan toemaak is 'n ma op haar gelukkigste......


No comments:

Post a Comment