Gert en Magdaleen se troue was by die pragtige Usambara in die Muldersdrift gebied. 'n Pragtige en rustige paartjie wat ooglopend net oe het vir mekaar. Geluk julle twee, julle album is oppad, hierdie is maar net 'n vinnige kykie in julle spesiale dag.
No comments:
Post a Comment